Pa, maak vir my ‘n vlieër Pa (1985)

(Role: Org)
Dawie Malan was 'n wonderlike regisseur. Sy teks ontleding was sonder weerga en die snitte wat hy gemaak het aan die teks was briljant. Voorts was sy regie uit die boonste rakke. Die vryheid wat hy vir ons geskep het, is iets wat ek nooit sal vergeet nie. Dit was 'n besondere voorreg om die produksie, wat sy laaste voltooide stuk regie sou word, saam met hom te doen. Hy is drie weke na ons opening oorlede. Eric het 'n Vita  benoeming vir Beste Akteur ontvang vir sy vertolking van Org. 
Production Dates: 1985
Theater Name: Arena, Staatsteater, Alexander Teater, Johannesburg
Location: Pretoria, Johannesburg
Languages: Afrikaans
Genres: Absurde Drama

Credits

Presented By: TRUK
Producers: TRUK
Directors: Dawie Malan
Writers: Chris Barnard
Actors
Lida Botha
Vrou
Eric Nobbs
Org
Jakes Jacobs
Man
Gallery
  • Pa, maak vir my 'n vlieer Review
  • Pa, maak vir my 'n vlieer pa Resensie 1
  • Pa, maak vir my 'n vlieer pa resensie2
Production Dates: 1985
Theater Name: Arena, Staatsteater, Alexander Teater, Johannesburg
Location: Pretoria, Johannesburg
Languages: Afrikaans
Genres: Absurde Drama