‘n Maand op die platteland (1979)

(Role: Matwéj)
TRUK was duidelik op 'n Russiese "trip" met nog 'n drama uit die land. Wat ek altyd sal onthou is die nog stadiger tempo as waarteen ons Kersietiun gedoen het. Die repetisie periode was gedurende 'n vrek warm Februarie - Maart in Pretoria. Ons het toe nog in Silverton gerepiteer in 'n saal sonder enige lugverkoeling. Die regisseur, Leonard Schach, was 'n uiters bekwame man en het daarop aangedring dat ons die pouses moes rek vir al wat dit werd was. In daai hitte! Ons wou net klaar maak en huistoe gaan! Gelukkig was Leonard nie meer 'n kuiken nie en het kort-kort, as gevolg van die hitte aan die slaap geraak in sy stoel. Dan trap die geselskap vas en speel die stuk teen 'n klug tempo. As Leonard wakker word is ons so te sê klaar met die dag se werk!
Theater Name: Breytenbach Teater, Pretoria; Alexander Theatre, Braamfontein
Location: Pretoria, Johannesburg; Bloemfontein( SUKOVS); Durban (NAPAC)
Languages: Afrikaans
Genres: Drama

Credits

Presented By: TRUK
Producers: TRUK
Directors: Leonard Schach
Writers: Iwan Toerghenjew
Translated By: Pieter-Paul Fourie
Actors
James Borthwick
Schaaf
Tilana Hanekom
Anna Semjónowna
Rika Sennet
Jelizawjéta Boghdánowna
Petru Wessels
Natálja Pjetrowna
Don Lamprecht
Rakítjin
Barry Venn/ Dean Hyde
Kólja
Gerben Kamper
Beljáew
Eric Nobbs
Matwéj
Dawid v.d. Merwe
Ighnátji Iljitsj
Elise Hibbert
Wjéra
Louis van Niekerk
Islájew
Amor Tredoux
Kátja
James Borthwick
Bolsjintsow
Gallery
  • 'n Maand Op Die Platteland Resensie
Theater Name: Breytenbach Teater, Pretoria; Alexander Theatre, Braamfontein
Location: Pretoria, Johannesburg; Bloemfontein( SUKOVS); Durban (NAPAC)
Languages: Afrikaans
Genres: Drama