Koopman Van Venesië (1981)
As my geheue korrek is, was Vivian Solomon en Lesley Fong die eerste spelers van kleur wat op 'n TRUK verhoog op getree het. Vivian was 'n wonderlike mens en 'n baie belowende akteur wat ongelukkig op 'n jong ouderdom in 'n motor ongeluk oorlede is. Ek het baie jare later weer die geleentheid gehad om saam met die begaafde Lesley Fong aan 'n British United Artists speelfilm, WINDPRINTS, te werk.
Alhoewel dit 'n baie lekker produksie was, het dit ook hartseer in gehou. Dit was die heel laaste TRUK produksie in die Breytenbach Teater. Die geselskap het hierna almal op drie weke verlof gegaan, ek om te trou met Portia se pragtige kamermeisie, Desrè Coleman, en met ons terug keer begin werk aan die opening seisoen van die nuwe Staatsteater. Ek het ook bedank as 'n vas aangestelde akteur by TRUK en begin werk as vryskut akteur.
Credits
Presented By: TRUK
Producers: TRUK
Directors: Louis van Niekerk
Writers: William Shakespeare
Translated By: Anna S. Pohl
Actors
Fred Steyn
Antonio
Nico Liebenberg
Salerio
Richard v.d. Westhuizen
Solanio
Ben Kruger
Lorenzo
At Botha
Bassanio
Errol Ross
Gratiano
Rika Sennet
Portia
Amor Tredoux
Nerissa
Don Lamprecht
Shylock
Vivian Solomons
Die Prins van Marokko
Pierre van Pletzen
Langeraad Gopse
Eric Nobbs
Ou Gopse
Riana Wilkens
Jessica
Johan Blignaut
Die Prins van Arragon
Desré Coleman
Portia se kamermeisie
Johan Blignaut
Tubal
Louis van Niekerk
Die Hoofregter van Venesië
Kevin Badenhorst, Lesley Fong, Rinaldo Sebanz, Shuan Feldman
Boodskappers, lyfwagte en musikante