Die Kersietuin (1979)

(Role: Stasiemeester)
Ons was op toer iwers in Namibië en met ons terug keer na Windhoek is ons ingelig dat daar nie volgende jaar vir ons werk is SWARUK nie. Dit was te laat om aansoek te doen vir 'n pos by die ander kunsterade en ek het toe dadelik vir Michael Lovegrove geskakel by TRUK en gevra of hulle vir my enige vryskut werk het vir 1979. "Ja", sê hy, "kom terug Pretoria toe, ons sal jou besig hou deur die jaar". So begin ek toe in die nuwe jaar met my eerste produksie terug by TRUK in die Die Kersietuin saam met groot geeste soos Wilna Snyman, Louis van Niekerk en Wilma Stockenström en die res van die geselskap wat ek die vorige jaar leer ken het. Heerlik! Steeds in die "blompot" kategorie maar wat 'n wonderlike ondervinding om met Robert Mohr  werk, een van ons voorste kenners van Tsjechow.
Theater Name: Breytenbach Teater, Pretoria
Languages: Afrikaans
Genres: Drama

Credits

Presented By: TRUK
Producers: Transvaalse Raad vir Uitvoerende Kunste (TRUK)
Directors: Robert Mohr
Writers: Anton Tsjechow
Translated By: Robert Mohr
Actors
Wilna Snyman
Ljoebow Anreiewna Ranjewskaja
Elise Hibert
Anja
Rika Sennet
Warja
Louis van Niekerk
Leonid Andreiewitsj Ghajew
Dawid v.d. Merwe
Jermolai Aljekseiewitsj Lopachin
Don Lomprecht
Pjotr Sergeiewitsj Trofimow
Pierre van Pletzen
Boris Borisowitsj Simeonow-Piesjtsjiek
Wilma Stockenstrom
Charlotta Iwanowna
Andrè Jacobs
Simeon Panteleiewitsj Epichodow
Tarina Kleyn
Doenjasja (Awdotja Fedorowna)
Carel Trichardt
Fiers
Etienne Puren
Jasja
Gerben Kamper
‘n Verbyganger
Eric Nobbs
‘n Stasiemeester
Chris van Niekerk
‘n Poskantoorklerk
Theater Name: Breytenbach Teater, Pretoria
Languages: Afrikaans
Genres: Drama