Becket (1979)

(Role: Vele)
Dit was 'n voorreg om deel te wees van die grootse produksie met spelers soos Marius Weyers, Frans Marx, Errol Ross en Wilna Snyman om maar net 'n paar te noem in 'n rolverdeling van 46 karakters. Vir ons klein vissies wat tot ses verskillende rolle gespeel het, was dit soms 'n nagmerrie om kostuum veranderings tussen die verskillende karakters en tonele gedoen te kry. Een aand, tydens 'n spesiale opvoering vir hoërskole, het Frans hom vreeslik vererg vir die skoliere se swak gedrag en al hoe vinniger begin speel en die res van ons het daarby ingeval. Die gevolg was dat dit naderhand so vinnig gegaan het dat daar nie tyd was om ons kostuums ten volle te ruil nie, jy moes net 'n hemp of 'n broek wissel en hardloop of   laat wees vir jou seinwoord (cue) in die volgende toneel. Dan staan jy daar op die verhoog met helfde van die vorige karakter se kostuum en helfde van die huidige karakter s'n.
Theater Name: Breytenbach Teater, Pretoria; Alexander Theatre, Braamfontein
Location: Pretoria, Johannesburg
Languages: Afrikaans
Genres: Drama

Credits

Presented By: TRUK
Producers: TRUK
Directors: Louis van Niekerk
Writers: Jean Anouilh
Translated By: Bartho Smit
Actors
Marius Weyers
Thomas Becket
Franz Marx
Koning Hendrik
Errol Ross
Aartsbiskop; Onbekende Priester; Koning Lodewyk
Chris Potgieter
Biskop van Oxford
Don Lamprecht
Gilbert Folliot; Biskop van Londen
Ben Kruger
Biskop van York; Willem van Corbeil
Dawid van der Merwe
Bebaarde Sakser; 1ste Baron
Amor Tredoux
Sakser se dogter; Franse meisie
Gerben Kamper
Sakser se seun; Jong monnik
Elise Hibbert
Gwendoline
Wilna Snyman
Koningin-moeder
Rika Sennet
Koningin
Etienne Puren
3de Baron; Hertog van Arundel
Pierre van Pletzen
3de Baron; Pous
George Ballot
4de Baron; Kardinaal
Eric Nobbs
1ste Soldaat; Boodskapper; 1ste Monnik; Wag; Paleisbediende; Monnik
Johan Blignaut
2de Soldaat; 2de Bediende; 2de Monnik; 1ste Franse Baron; Monnik
Mieder Olivier
Kampprovoost; Offisier; 2de Franse Baron; Monnik
Jacques Malan
3de Soldaat; 1ste Bediende; Priester; Jong wag; Paleisbediende
Rudi van Loggerenberg, Jean Louis Joubert
Koorknaap; Jongste seun
Sean Glenn, Stevie Delport
Hofknaap; Oudste seun
Theater Name: Breytenbach Teater, Pretoria; Alexander Theatre, Braamfontein
Location: Pretoria, Johannesburg
Languages: Afrikaans
Genres: Drama