Al Om Die Ander (1980)
Dit was my eerste hoofrol in 'n komedie by TRUK en met Francois Swart op sy beste, 'n wonderlike ondervinding. Ek het as 'n student hoofrolle gespeel in o.a. "Kammig 'n Kranke" en "Tartuffe" deur Molière maar met die produksie besef, ek het net maar die tippie van die ysberg geleer as student. Francois se ongelooflike tydsberekening, die "foefies" wat hy uitgedink het om die komiese situasies nog meer uit te bou en sy insig op wat 'n komedie laat werk, het jou elke dag opgewonde gemaak om te gaan werk.
Daarby was die ander akteurs in die rolbesetting almal skreeusnaak. Dit was 'n pure plesier om elke dag saam met hulle te werk.
Credits
Presented By: TRUK
Producers: TRUK
Directors: Francois Swart
Writers: Eugène Labiche & Edmond Gondinet
Translated By: André P. Brink
Actors
Eric Nobbs
Marjaval
Rika Sennet
Hermance
Gerben Kamper
Ernest
Don Lamprecht
Jobelin
Pierre van Pletzen
Krampach
Amor Tredoux
Lisbeth
Trudi Lamprecht
Petunia
Elise van Vuuren
Bertha
Gallery
Al Om Die Ander Critique
Al Om Die Ander Resensie 2
Al Om Die Ander Resensie
Al Om Die Ander Spotprentjie
Majaval in Al Om Die Ander