6. 1945 (1982)
(Role: Johnny Roodt)
'n Drama reeks wat handel oor die stryd van die Afrikaners aan die einde van die tweede wêreld oorlog. Dit was my eerste groot rol, Johnny Roodt, en ek sal altyd dankaar bly vir die wonderlike regie van Nic de Jager. Inligting oor rolverdeling en tegniese span ongelukkig verlore. Dit was egter die begin van vele kunstenaars soos Gavin v.d. Berg, Roelien Sprüyt, Richard v.d. Westhuizen, Nico Liebenberg en Lida Botha se TV loopbane. 10 Episodes
Credits
Production Company: Sonneblom Films
Producers: Sonneblom Films
Directors: Nic de Jager
Writers: Chris Barnard