Huis Op Horings (1985)

(Role: Cyrel Burgess)
Wat 'n jol! Die produksie, 'n "gay" komedie, was 'n ongelooflike ondervinding deur sovel die repetisie proses asook die opvoerings. Ek dink ek is reg as ek sê dat almal van ons meer gelag het deur die hele proses as in enige ander produksie in ons loopbane. Die drie voorskou aande wat ons in Johanneburg by die Alexander Teater vir GASA aangebied het, sal ek nooit vergeet nie. Massa histerie is seker die naaste beskrywing van die gehoor reaksie. Gehoorlede wat in die gange rondkruip van die lag, mekaar met "clutch bags"en handsakke slaan van genot en die elle lange pouses om te wag vir die laggery om op te hou, pandemonium!
Huis Op Horings
Production Dates: 1985
Theater Name: Staatsteater, Alexander Teater, Johannesburg
Location: Pretoria, Johannesburg
Languages: Afrikaans
Genres: Komedie

Credits

Presented By: TRUK
Producers: TRUK
Directors: Louis van Niekerk
Writers: Walter Heymans
Actors
In Orde Van Verskyning
Bill Curry
Jo Smalls
Chris van NIekerk
Everhardt Heyns
Christine Basson
Madel Duvenhage
Dale Cutts
Josias Duvenhage
Kobus Kleynhans
Klaus Steenberg
Kelsey Middleton
Nina Beyer
Ben Kruger
Butch Eksteen
Eric Nobbs
Cyrel Burgess
Roelien Spruÿt
Lyzette Duvehage
Huis Op Horings
Production Dates: 1985
Theater Name: Staatsteater, Alexander Teater, Johannesburg
Location: Pretoria, Johannesburg
Languages: Afrikaans
Genres: Komedie